Goeie Middag
Vertrou dit gaan goed met jou,
Dankie vir die uitreik, Ja dit was nou n rowwe paar dae, ma dit gese het die span van Netcad werklik hul staal gewys!!! Werner, Leon, Hitekani, Chris, Shadrack, Jaco, Carlo het werklik almal uit hul pad gegaan om ons
weer aanlyn en werkend te kry.
Ek vir een is werklik dankbaar vir jul spoedige hulp! Netcad se span het gewerk dat hul hop 😊
Baie dankie weereens Netcad vir jul fantastiese en spoedige hulp en bystand.
Vriendelike Groete