Client Testimonials

Impressive sales process, well done 😊

Happy customer


Pieter Van Buuren

Ek wil net graag onder jou aandag bring van die uitstekended diens van Steiner Oberholzer. My laptop het gister sy kop verloor en nadat ek dit gerapporteer het het hy my gehelp om die fout op te spoor en te herstel tot gisteraand laatnag. Dis uitstekended diens.

Please be advised that ticket #69-01192022# (Windows unresponsive) was closed by Steiner Oberholzer .

Baie dankie

Coen Scheepers

Hi Herman, just to thank you and especially Steiner Oberholzer for the exceptional service I experienced late yesterday after my laptop went ballistic. He once again went out of his way to assist and fix it. No time or effort was too big for him even though this process went on way beyond normal office hours till late.

So good to have your team on our side


Coen Scheepers

Good evening Jaco,

Please may I respectfully request you extend my distinct appreciation to all in the NetCad office for the service, efficiency and hospitality extended to me on my recent visits? I assure it is indeed refreshing to be on the receiving of such professionalism!!

Kind regards,

Stuart Dixon

Hi Nico

Ek wil net vir jou laat weet watter uitstekende diens Carlo aan ons gelewer het die afgelope paar kere wat hy hier was.

Carlo het geduldig al die persone wat die app moet kry, gehelp. Hy het regtig uit sy pad uit gegaan om elke personeellid te laai en als te verduidelik.

Ook hier by ons in die Admin-kantore was hy baie hulpvaardig. Well done aan Carlo!! Ons het dit baie waardeer.

Laerskool Unika

Goeie Middag

Vertrou dit gaan goed met jou,

Dankie vir die uitreik, Ja dit was nou n rowwe paar dae, ma dit gese het die span van Netcad werklik hul staal gewys!!! Werner, Leon, Hitekani, Chris, Shadrack, Jaco, Carlo het werklik almal uit hul pad gegaan om ons weer aanlyn en werkend te kry.

Ek vir een is werklik dankbaar vir jul spoedige hulp! Netcad se span het gewerk dat hul hop 😊

Baie dankie weereens Netcad vir jul fantastiese en spoedige hulp en bystand.

Vriendelike Groete


Nissan Northcliff